Ek gesels oor verskeie onderwerpe, soms sommer lawwe goed, soms ernstig. Oor die lewe. Oor boeke wat ek lees. Oor die Christelike geloof. Soms bemoedig ek jou. Positiewe goed. Kos. Die LCHF lewenstyl.
Listen on:
Wednesday May 06, 2020
Voel jy dat jy nie goed genoeg is nie? Voel jy of jy altyd kort kom?
Monday May 04, 2020
In hierdie episode stel ek myself bekend en praat oor vrees. #vrees #toortsie #lewevoluit