Swellendam Weekly Community Update

Bulletin Buzz - Welcome to our update on all things Swellendam. Your news snippets on the go! Wishing you a great week, the Bulletin Team

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

Tuesday Aug 15, 2023

Vrouedag.  Vrouemaand.  Is jy geïnspireerd?  
 
Al die whatsapp en facebook boodskappies, pamfletjies en postertjies weet ons almal dat vroue spesiaal is.  Ons is mooi, sag, ons gee om.  Vroue is 'sugar and spice and all things nice'.
Vroue is die versorgers.  Vroue gee lewe.  Vroue gee liefde.  Dit is in ons DNA geskryf.  Die volgende generasies lê opgesluit in ons harte, ons baarmoeders, ons hande.
 
Maar hoe gemaak met die ANTI-vrou?  Die ANTI-versorger? Die BLIP in die DNA-komposisie? 
 
Vroue van Swellendam, kom saam hierdie vrouemaand.  Staan saam, want 'a fight to protect our children is a fight we must fight together'.

Monday Jul 24, 2023

Hierdie week staan ons stil by die krag van enkele kleurvolle skoenlappers in Swellendam se geel canolavelde wat stormsterkte winde van verandering in die distrik kan meebring.
 
“The most incredible thing about miracles is that they happen.”
 

Monday Jul 17, 2023

17 Julie 2023, die dag voor Mandeladag...  Swellendam, dit maak nie saak of jy ‘n omgee-uur more afstaan nie.  Wat wel belangrik is dat jy uitreik en die mense om jou raak leef, elke dag; elke maand.
 
En in die gees van Mandeladag..
"What counts in life is not the mere fact that we have lived.
It is what difference we have made to the lives of other that will determine the significance of the life we lead." - Nelson (Madiba) Mandela.
 
'n Geseënde week vir een en almal!
Liefde, Die Bulletinspan :)
 

Monday Jul 10, 2023

Swellendam - op 'n drafstap...
 
'Never believe that a few caring people can't change the world.  For indeed, that's all who ever have." - Margaret Mead
Swellendam – reik uit hierdie week – hierdie maand en gee om vir ons mede Swellendammers.
 
Ons mag dalk nie die wêreld verander nie, maar wie weet, dalk tog die lewe vir ‘n paar mense in ons omgewing.Liefde, Die Bulletinspan!

Tuesday Jul 04, 2023

Welkom by die nuwe reeks Bulletin Buzz potgooie..  Swellendam se nuus, als op 'n drafstap!

Tuesday Jun 21, 2022

Vandag se hoofstorie: Woensdag, 22 Junie 2022
Volgens mediaberigte gaan Suid-Afrikaners waarskynlik vandag weet of Minister van gesondheid, Dr. Joe Phaahla, die dra van maskers en ander bestaande Covid-regulasies gaan ophef.  Dit verwys na die beperkings op getalle in stadions en teaters en reisbeperkings na Suid-Afrika en sal ook die einde van 'n verpligte Covid-19-inentingsertifikaat beteken indien die regulasies teruggetrek word.
Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?
Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?
Ons volgende Blits Bulletin is Donderdagoggend om 07:30 op ons facebookblad.
Have a wonderful Wednesday!

Monday Jun 20, 2022

Vandag se hoofstorie: Dinsdag, 21 Junie 2022
Fase-2 Beurtkrag is gister (Maandag) regoor Suid Afrika ingestel end it sal tot Donderdag voortduur.  Beurtkrag sal tot Donderdag tussen 17:00 en 22:00 ingestel word.
 
Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?
Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?
Onthou om jou Langeberg Bulletin Uitgawe 24 te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!   Geniet jou Dinsdag!

Sunday Jun 19, 2022

Our main news story today, Monday, 20 June 2022 -
Time is running out for unemployed youth in the Overberg District who wishes to enrol in the Learnership programme offered by the Western Cape Government (WCG) Department of Transport and Public Works.  Applications for trade learnership training opportunities in the construction industry ends on 30 June 2022.
Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?
Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?
Onthou om jou Langeberg Bulletin Uitgawe 24 te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!   En lekker week vir almal!

Thursday Jun 16, 2022

Our main news story today, Friday, 17 June 2022 -
Swellendam Executive Mayor confirmed the pipe replacement and pressure management project in Voortrek Street will be finalised and completed in June.
Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?
Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?
Die Langeberg Bulletin is alreeds vandag op die rakke sedert Woensdag in die kontrei. Onthou om jou Uitgawe te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!   En lekker naweek vir almal!

Wednesday Jun 15, 2022


Woensdag, 15 Junie 2022
Swellendam News on the Go - what is happening in Swellendam today?
Swellendam, so op 'n drafstap - wat gebeur in ons kontrei vandag?
Met Jeugdag more, Donderdag, sal die Langeberg Bulletin alreeds vandag op die rakke wees dwarsoor die kontrei.  Onthou om jou Uitgawe te koop by 'n winkel naby jou! Lekker nuus, lekkerLees!  en lekker vakansiedag more!

Copyright 2021 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20240320